Hallo zusammen
Die verskil is dat jy ni meer 10 x
Friend en Familie hoof op te stel nie.
Jy bel enige tyd en dit word afgetrek
van jo 700 minute. By Aweh het jy net
50 min per dag gekry en as jy meer
het as dit is jy gecharge. SuperAweh
kry jy die volle 700 min aan die begin en
jy hesluit wanneer jy dit wil spandeer oor
di 7 dae. Die sms by Aweh was 100 per
dag maar nou kry jy 1500 wat jy kan
gebruik. Die data is nou ook 100Mb
waar di by Aweh net 30Mb was.
Also für die nicht Afrikaans sprechenden MTC
Prepay Kunden die Übersetzung
Ab sofort braucht man nicht mehr jeden
Monat die 10 Freunde einzusetzen mit
Denen man flatmässig telefonieren möchte.
Man bekommt nun 700 min pro Woche
und zwar egal an welchem Tag man sie
Vertelefoniert. Das gilt für alle nationalen
Telefonnummern Festnetz und alle anbieter
Jetzt gibt es 1500 SMS und 100 Mb
datentransfer pro Woche
Vielleicht interessiert das ja hier jemanden
Anita

ab 23.April 2019 für immer nach Namibia
unser Blog: www.outinafrica.com.na